Wednesday 17 July 2024

Rosetta se goeie wense:


Jesus kom elke dag na ons toe. 
Hy kom in soveel gedaantes en gestaltes, op ongeleë tye.
Die vraag is of ons Hom sal herken in die gedaante van die geringstes onder ons?
My wens is dat ons Hom vandag sal herken.

No comments:

Post a Comment