Showing posts with label Werkswinkel. Show all posts
Showing posts with label Werkswinkel. Show all posts

Thursday, 3 October 2024

Poem: Think about this!

Gaan kuier gerus HIER op The Poem Farm (Children's author and & writing teacher: Amy Ludwig VanDerwater) Hierdie skrywer is lief vir kinders, woorde, gedigte en besoek graag skole om leerders te help met hulle skryfwerk. Die wat duisende myle van haar af bly, kan al die voordele op haar blog kry.
Klik HIER om meer te wete te kom oor hierdie talentvolle skrywer. Geniet elke geskrewe woord. Gaan lees gerus waarvan sy hou en waarvan sy nie hou nie.

Thursday, 26 September 2024

Poem: It's ok

Saturday, 9 December 2023

Kuruman: Werkswinkel vir veiligheidsouers

Christelle Hattingh, Areabestuurder van Kindersorg SA Noord-Kaap, het vanaf 5 tot 8 Desember nege veiligheidsouers en twee maatskaplike werkers van die John Taolo Gaetsewe Distrik in Kuruman opgelei. Deelnemers is bemagtig met basiese kennis van relevante artikels van die Kinderwet 38 van 2005, verantwoordelikhede van veiligheidsouers, ouerskapstyle, persoonlikheidstipes van kinders, en hantering van spesiale behoeftes, gevoelens en gedragsuitdagings, asook kommunikasievaardighede met kinders en aanleer van beskermende gedrag. 

Elke dag is met 'n inspirasie, gebed en sang begin.

Opleidingslokaal

Die deelnemers hard aan die werk. Hierdie geleentheid vir kuns was baie terapeuties en die deelnemers het hul kreatiwiteit uitgeleef.

Die maatskaplike werksters, Tsolo en Dimakatso, met hulle kunswerke wat hulle tydens die interessante en leersame werkswinkel gedoen het.

Deelnemers het elkeen 'n bederfbotteltjie ontvang wat elke oggend met snoepgoedjies gevul is. 'n Soet gedagte om die dag mee te begin. 

Die mooi omgewing het tot die positiwiteit en verryking bygedra. 

Foto's: Christelle Hattingh

Klik HIER vir nog foto's.