Maandagmotivering

Terug na HOME PAGE

Ouers: Motivering is die enjin en voedsel vir die brein en die hart. Miskien is dit wat jou kind nodig het om meer positiewe denke oor die lewe te ontwikkel, 'n bietjie meer entoesiasties vir skool te word. Die onmiddelike omgewing is so ingestel op die negatiewe en met almal rondom ons gaan dit sleg en met die landsekonomie nog slegter. Gebruik gerus van hierdie motiverende frases om vir jou kind 'n brokkie hoop vir die dag te gee. [Party van hierdie frases is deur lesers ingestuur wat al die stiefkant van die lewe gesien het.]

No comments:

Post a Comment