Kimberley: Kinderpinkster vir Dutoitspan 2019

Terug na HOME PAGE

Vaak Klasie,neef van Klaas Vakie, het vanjaar
'n draai by Dutoitspan se klein lidmate gemaak.
Hy het baie nou met Christelle Hattingh
saamgewerk en die kleintjies ingelig oor God se
plan met hulle lewe. Die getalle het elke aand
gegroei en 'n entoesiastiese groepie kon nie
wag vir die volgende aand se deelname nie.











No comments:

Post a Comment