Showing posts with label Omgee. Show all posts
Showing posts with label Omgee. Show all posts

Friday, 23 January 2026

’๐—ก ๐—จ๐—œ๐—ง๐——๐—”๐—š๐—œ๐—ก๐—š ๐—”๐—”๐—ก ๐—˜๐—Ÿ๐—ž๐—˜ ๐—ฆ๐—ž๐—ข๐—ข๐—Ÿ ๐—œ๐—ก ๐—ฆ๐—จ๐—œ๐——-๐—”๐—™๐—ฅ๐—œ๐—ž๐—”

๐Ÿฎ๐Ÿฏ ๐—๐—”๐—ก๐—จ๐—”๐—ฅ๐—œ๐—˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ – ๐—–๐—œ๐—ฉ๐—ฉ๐—œ๐—˜ ๐——๐—”๐—š ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐——๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—š๐—ง๐—˜๐—›๐—จ๐—Ÿ๐—ฃ
Ons wil ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐—ฎ๐—ณ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ฝ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€. Nie met nog ’n fondsinsameling wat verbygaan nie. Maar met ๐—ฒ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜€๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ๐—ผ๐—ณ๐—ณ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด wat ’n verskil maak.

๐Ÿ“… ๐™‘๐™๐™”๐˜ฟ๐˜ผ๐™‚ – 23 ๐™…๐˜ผ๐™‰๐™๐˜ผ๐™๐™„๐™€ 2026
๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ฃ๐™ค๐™ค๐™ž ๐™š๐™ก๐™ ๐™š ๐™จ๐™ ๐™ค๐™ค๐™ก ๐™ž๐™ฃ ๐™Ž๐™ช๐™ž๐™™-๐˜ผ๐™›๐™ง๐™ž๐™ ๐™– ๐™ค๐™ข ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐™ข๐™š๐™ฉ ๐™ค๐™ฃ๐™จ ’๐™ฃ ๐˜พ๐™ž๐™ซ๐™ซ๐™ž๐™š ๐˜ฟ๐™–๐™œ ๐™ฉ๐™š ๐™๐™ค๐™ช ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™ค๐™ฃ๐™™๐™š๐™ง๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ช๐™ฃ๐™ž๐™ฃ๐™œ ๐™ซ๐™–๐™ฃ:
๐ŸŒพ๐Ÿ‘ง๐Ÿ‘ฆ ๐Ÿง‘‍๐ŸŒพ ๐˜ฟ๐™๐™Š๐™Š๐™‚๐™๐™€๐™ƒ๐™๐™‡๐™‹ ๐ŸŒพ๐Ÿ‘ง๐Ÿ‘ฆ ๐Ÿง‘‍๐ŸŒพ 

Een dag.
Een keuse.
Een gemeenskap wat sรช: “๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ฆ๐—œ๐—˜๐—ก ๐—๐—จ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—˜”

Laat leerders hul skooldrag verruil vir civvies.
Laat elke rand, elke muntstuk, elke bydrae ’n boodskap wees van hoop.
Nie oor hoeveel jy gee nie – maar ๐—ฑ๐—ฎ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ.

๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ธ๐—ผ๐—บ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐—ถ๐—ป๐—ด ๐Ÿ‘‡
๐—ข๐—ป๐˜€ ๐˜„๐—ถ๐—น ๐—ต๐—ฒ̂ ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—น๐—ฒ ๐—บ๐—ผ๐—ฒ๐˜ ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—น๐—ฒ ๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ด. ๐—˜๐—ก ๐—ท๐˜† ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐—บ๐—ผ๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ด!

๐Ÿซ Jou skool neem deel
๐Ÿ“ฃ Julle daag ’n ander skool uit
๐Ÿค Hoop versprei van dorp tot dorp, provinsie tot provinsie

Wanneer jou skool die uitdaging aanvaar, stuur ’n e-pos na: ๐—ฎ๐—ฑ๐—บ๐—ถ๐—ป@๐—ฑ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ต๐˜‚๐—น๐—ฝ.๐—ฐ๐—ผ.๐˜‡๐—ฎ

Ons stuur vir julle ’n “๐—–๐—ต๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ด๐—ฒ ๐—”๐—ฐ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ฒ๐—ฑ” Sertifikaat –
’n simbool dat julle skool opgestaan het vir hoop, medemenslikheid en Suid-Afrika.

Hierdie gaan nie net oor boere nie.
Dit gaan oor waardes.
Dit gaan oor saamstaan.
Dit gaan oor om vir ons kinders te wys dat ons nie wegkyk as ander swaarkry nie.

๐Ÿ’› Kry jou skool betrokke.
๐Ÿ’› Kry jou gemeenskap betrokke.
๐Ÿ’› Word deel van ’n beweging van hoop.

Wie aanvaar die uitdaging?
Tag jou skool.
Daag ’n ander skool uit.
En laat ons saam 2026 begin met harte wat gee.

Droogtehulp met Burre Burger NPC
๐ŸŒพ Hoop waar dit die droogste is.

Sunday, 13 April 2025

1 Korintiรซrs 13: God se liefde

Skryf al die postiewe en negatiewe eienskappe van die liefde vanuit die oogpunt van God se liefde neer.

Linda van Heerden het probeer om in die een kolom te illustreer hoe God se liefde vir my die eienskap in die ander kolom bevestig. 

LIEFDE IS: GOD SE LIEFDE VIR MY IS ... 
Geduldig: Hy behou geduld met my wanneer ek dieselfde foute so herhaaldelik maak
Vriendelik: Hy glimlag รกltyd as Hy my sien en is bly as ek by Hom gaan sit.
Verheug oor die waarheid: Hy hou daarvan as ek volkome eerlik is.
Dit bedek alles: Deur Jesus se bloed bedek Hy al my sondes en spreek my vry.
Dit glo alles: Hy glo รกltyd net die beste van my.
Dit hoop alles: Hy bly hoop dat my oorgawe aan Hom elke dag sal toeneem.
Dit verdra alles: Hy word nie kwaad vir my gebrekkige vertroue in Hom wanneer ek in swakheid weer my eie kop volg nie.
Dit vergaan nooit: Hy is nimmereindigend, onveranderlik, ewig en konstant innig lief vir my.

LIEFDE IS NIE: GOD SE LIEFDE VIR MY IS NIE ...
Afgunstig nie: Hy is bly as ek my talente ten goede gebruik en trots daarop as ek presteer.
Grootpraterig nie: Hy spog nie oor alles wat Hy vir my gedoen en opgeoffer het nie.
Verwaand nie: Hy dink nie ek is benede Sy liefde en aandag nie.
Handel nie onwelvoeglik nie: Hy tree รกltyd met respek teenoor my op.
Soek nie sy eie belang nie: Hy stel my รกltyd voor Homself, Hy soek รกltyd my beste belang.
Is nie liggeraak nie: Hy voel nie verwerp as ek te min aandag aan Hom gee en te min tyd saam met Hom bestee nie.
Hou nie boek van die kwaad nie: Hy gooi nie my sondes voor my kop nie, maar verwyder dit so ver soos die ooste van die weste af is van my.
Verbly hom nie oor die onreg nie: Hy word saam met my hartseer as slegte gebeure my hartseer maak.

[Linda Van Heerden]

Sunday, 6 April 2025

1 Kor. 13 in praktyk

Liefde is ‘n glimlag,
nie ‘n frons nie. 
Liefde is ‘n drukkie,
nie ‘n klap in die gesig nie.
Liefde is omgee,
nie misbruik nie.
Liefde is om die sambreel vir iemand in die storm te wees
en die reรซnboog na die storm.
Liefde is om iemand se trane af te vee,
nie dit te veroorsaak nie.
Liefde is om boek te hou van goeie tye,
nie die slegte tye nie.
Liefde vergewe
nog voordat iemand jou seer gemaak het.
Liefde maak van jou 'n ligtoring
wat vir ander die rigting wys in die donker.
Liefde maak van jou ‘n boom wat koelte gee
vir diรฉ wat rus nodig het.
Liefde word nie gespreek nie,
maar gewys.
Liefde kan: * genees
                   * vertroos
                   * versterk
al het jy niks om iemand te bied nie,
maar jy het liefde wat geld nie kan koop nie,
is jy die rykste mens op aarde.

Thursday, 27 March 2025

Advertensie: Besoek Beefmaster gerus in Maart


Bestel jou vleis vir die res van die maand op die iBEEF-toep van Beefmaster. Laai die iBEEF-toep af op die App Store of Google Play Store. #vleis #braai #Beefmaster #bestbeef #ibeef

Klik HIER vir meer inligting.
Ons maak 'n BEEFMASTER-aankope doodmaklik! 

Thursday, 20 March 2025

Advertensie: Besoek Malu gerus in Maart


Besoek ons Facebookblad en laai die nuutste pryslys af! Maart-winskopies maak vleisaankope maklik!      

Klik HIER vir meer inligting.

Sunday, 16 March 2025

As 1 Korintiรซrs 13 net vir Pappas geskryf was:

'n Pa verbly hom nie oor 'n kind se foute met:
"Ek het jou gewaarsku, maar jy wou nie luister nie."
Hy is verheug as hy sy kinders die waarheid hoor praat.
Daarom wil hy sy kinders se skandes met liefde bedek.
In hulle glo,
die beste vir hulle hoop,
en hulle kleredrag, klaery en kritiek verdra.
'n Opregte drukkie en 'n intieme gesprek
van 'n ouer bly lank in 'n kinderhart ...
Maar die preek of toespraak wat hy liewer in die tyd wou skryf - 
sal oormรดre weer vergete wees.
Toe ek 'n jong man was, 
was ek gesteld op my voorkoms,
my motor 
en my geleerdheid ...
Maar noudat ek pa geword het,
wil ek graag my kinders met liefde,
balans en geloof grootmaak.
Nou kyk ek nog vas teen rebelse klein gesiggies,
maar eendag as hulle groot is,
sal hulle verstaan wat ons hulle wou leer,
en wat God ons almal leer.
En nou: Geduld, aanmoediging en liefde bly.
Maar die waardevolste hiervan is 
ONVOORWAARDELIKE LIEFDE!!!

[Dankie, Anoniem, vir die deel hiervan.] 

Thursday, 13 March 2025

Advertensie: Besoek West End Slaghuis gerus in Maart

Klik HIER en besoek gerus ons Facebookblad vir Maart-winskopies.

Daar is nou gereserveerde parkering vir West End Kliรซnte by die Hadisonpark Sentrum!

Onthou: Goed - Beter - West End!

Thursday, 6 March 2025

Advertensie: Besoek Sandwich Shop gerus in Maart

Besoek ons gerus HIER om op hoogte te kom van al ons spesiale aanbiedinge vir Maart by Sandwich Shop.

Onthou: Sandwich Shop maak Maartmaand se kosmaak maklik. Kom kuier vir ons of gee ons 'n luitjie by 053 832 4440 of 053 832 4149.

Thursday, 20 February 2025

Thursday, 13 February 2025

Thursday, 6 February 2025

Advertensie: Besoek West End Slaghuis gerus in Februarie


Dis naweek! Kry al jou braaibenodighede by West End Vleismark!! Klik HIER vir meer inligting!

Onthou: GOED - BETER -  WEST END

Wednesday, 5 February 2025

Advertensie: Besoek Sandwich Shop gerus in Februarie

Besoek ons gerus HIER om op hoogte te kom van al ons spesiale aanbiedinge vir Februarie by Sandwich Shop.

Onthou: Sandwich Shop lewer gratis af in CBD en vra 'n skrale R20 vir aflewering in die woonbuurtes! Waarvoor wag?? Skakel dadelik 053 832 4440

Thursday, 16 January 2025

Advertensie: Besoek West End Slaghuis gerus in Januarie

Besoek ons gerus  HIER  om op hoogte te kom van al ons spesiale aanbiedinge vir Januarie
by West End Vleismark. 

Onthou: Plankie Steak (sous) is by West End Vleismark beskikbaar! Hierdie geurige sous voeg waarde by tot 'n heerlike stukkie braaivleis.

Wednesday, 15 January 2025

Rosetta se goeie wense: Kyk om jou rond

Mag jy vandag net die mooi om jou sien,
die natuur, die lug en die omgeemense
wat vir jou lief is.

Thursday, 9 January 2025

Advertensie: Besoek Beefmaster gerus in Januarie

Besoek ons gerus HIER  om op hoogte te kom van al ons spesiale aanbiedinge vir Januarie by Beefmaster. 
En KLIK  HIER om heerlike liplekker resepte af te laai en te beproef. En onthou: ons laat beslis nie die geheime bestanddeel uit nie - ons sit dit juis in. Maak 'n draai by BEEFMASTER!

Thursday, 2 January 2025

Advertensie: Besoek Malu gerus in Januarie

Besoek ons gerus HIER om op hoogte te kom van al ons spesiale aanbiedinge vir Januarie by MALU.

Onthou: MALU Prego Spice (Gentle Blend) is relatief nuut op die mark! Dit is by Malu se fabriekswinkel beskikbaar! Moenie hierdie geurige kans deur jou vingers laat glip nie.

Thursday, 19 December 2024

'n Spesiale DANKIE, Beefmaster!!


Kersvader daag in verskillende gedaantes by Christina Kiddie op. Vandag het Kersvader opgedaag vermom as Beefmaster!! Ons Kerskous loop oor! Dankie dat julle ten spyte van 'n besige Kerstyd, vir Christina Kiddie op julle uitreiklysie het. Ons kan met vrymoedigheid die lesers aanraai om te gaan snuffel tussen al die spesiale Kersaanbiedings by Beefmaster.  


Dankie, Kersvaders, vir Christina Kiddie se Kersgeskenk!

Klik  HIER  vir meer inligting!

Tuesday, 17 December 2024

'n Spesiale DANKIE, Malu!!


Malu is 'n familiebesigheid wat met hart en siel die ekstra myl loop! Dankie vir julle omgeeharte en dat Christina Kiddie op julle uitreiklysie is. Ons adverteer Malu met die grootste liefde en vrymoedigheid. Gaan maak voor Kersfees 'n draai by Malu wat die kuns verstaan om 'n begroting te laat klop. Ons plaas ook hulle besigheidsure hier!!  


Dankie vir Christina Kiddie se Kersgeskenk!

Sunday, 20 October 2024

Jesus-taal

"Antie! Antie!" hoor ek iemand agter my roep.


Ek stap in die stofstrate van Rehoboth, suid van Windhoek in Namibiรซ. Ek steek vas. Kyk om. 'n Klein vuil seuntjie hardloop na my toe. Ek kyk die kind. Ag Vader, hoekom is die kind so verskriklik lelik, dink ek. Sjoe, iewers het hierdie reseppie lelik verkeerd geloop.

"Hello, my kind".

"Hello, Antie. Kan ek Antie se kitaar dra? Ek het Antie gehoor sing."

Ek haal my kitaarsak van my skouer af en haak dit oor syne. Kaal gebarste voetjies loop 'n paar treรซ in stilte. Hempie knoop af. Broekie se gulp stukkend, aanmekaar gesit met draad."Antie?"

"Ja, my kind?"

"Antie sing mooi. Ek was vol mossievleis. So straight mooi soos my ma sรช. Wie het vir Antie daai mooi stem gegee?"

"Seker maar Jesus, Seun."

"Ja, Hy het vir my ook een gegee."

Ons loop. Weer dink ek aan die kind se lelike reseppie wat oral oor sy gesig geskryf is. Regtig Jesus?

"Wil Antie my hoor sing?"

Dalk maak sy stem op vir die gebrek aan skoonheid, rol dit deur my gedagtes.

"Asseblief, Seun".

Hy gee my kitaar terug. Hy kry pose sodat hy sy moves saam sy lied kan maak. Hy kyk my eers in die oรซ en maak seker hy het al my aandag en hy begin sing met 'n breรซ glimlag:

Jesus het my mooi gemaak,

Jesus het my mooi gemaak,
my kop, my tone, my hande my voete,
Jesus het my so mooi gemaak.

Ek hurk. Here, Here, wees my, sondaar, genadig! Die trane vloei oor my wange, meng met die stof van Rehoboth se strate.

"Seun, kan jy my vergewe vir my lelike gedagtes, asseblief? Jy is sรณ mooi."

"Antie, ek weet nie wat Antie gedink het nie, maar Antie se oรซ praat nou Jesus."

Ek haal my kitaar uit. Die wysie is maklik. Ek slaan die kitaar en hy jive uitbundig sy moves in Rehoboth se stofstraat met boude wat boep staan. Ek jive saam soos 'n kind: "Jesus het ons mooi gemaak ..."

Ek kyk sy gesiggie en ek sien sy glimlag praat Jesus ...

Mag jou oรซ ook Jesus praat met almal met wie jy vandag in aanraking kom - liefde en omgee. Hoeveel keer is ons ook skuldig aan sulke gedagtes ... 

[Skrywer onbekend.]