Showing posts with label Liefdadigheid. Show all posts
Showing posts with label Liefdadigheid. Show all posts

Friday, 21 August 2026

Market for Charity

Market Details
Next Date: Saturday, 5 September 2026
Time: 09:00 – 14:00
Location: McGregor Museum, Atlas Street, Kimberley
Cost: Free entry
Stall Bookings: Contact 084 395 7297

Sunday, 19 October 2025

Spontane liefdadigheid

* WA iemand om te sê hulle moet 'n lekker aand of dag hê. 

* Skryf iemand se beste eienskappe op 'n mooi kaartjie en gee dit vir hulle.

* Gee iemand 'n kompliment voor ander mense.

* Help een van jou klasmaats wat sukkel met 'n vak waarin jy baie goed is.

* Vra die nuwe kind in jou klas om pouses saam met jou deur te bring.

* Bied aan om die skottelgoed te was en weg te pak die dag as jou ma te moeg is.

* Neem 'n broodjie skool toe vir 'n maatjie wat nooit iets saambring om te eet nie.

* WA 'n opregte kompliment aan twee mense wat lanklaas van jou gehoor het.  

* Moet nooit 'n blasie stukkend maak nie. Hou die area skoon en bedek dit met 'n pleister.

* Doen jou deel vir die gemeenskap waar jy is. Tel een maal 'n week die vullis op op die sypaadjie voor julle huis en die bure se huis. Dit sal later aansteeklik inwerk.

* As jy pouse verby 'n werker of die opsigter loop, bedank hulle vir alles wat hulle doen.

Tuesday, 24 September 2024

West End Vleismark is vuur en vlam op SA-braaidag


Erfenisdag gee aan West End Vleismark die geleentheid om nie net te braai nie, maar ook fondse in te samel vir liefdadigheid. 

Kom ondersteun hulle en koop gerus 'n ekstra vleisie vir die kole vanaand. Uitstekende diens, uitstekende produkte teen uitstekende pryse.

Sien jou vandag by West End Vleismark! Klik HIER vir meer inligting.

Saturday, 21 September 2024

Liefdadigheidsbraai - het jy al jou etekaartjies gekoop??


West End slaghuis hou 24 September 'n liefdadigheidsbraai vir
Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum
R100 per bord
met spitvleis, roosterkoek en slaai!

Thursday, 12 September 2024

Liefdadigheidsbraai - het jy al jou bestelling geplaas??

West End slaghuis hou 24 September 'n liefdadigheidsbraai vir 
 Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum
R100 per bord
 met 250 g spitvleis, roosterkoek en slaai!

Wednesday, 28 August 2024

Liefdadigheidsbraai - omkring die datum


West End slaghuis hou 24 September 'n liefdadigheidsbraai vir  Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum
R100 per bord met 250 g spitvleis, roosterkoek en slaai