Showing posts with label Kreatiewe kinders. Show all posts
Showing posts with label Kreatiewe kinders. Show all posts

Saturday, 1 August 2020

Naweekpret


Ons model wat al die idees op die proef stel -
Luan Herbst!


'n Heerlike aktiwiteit om binnenshuis te
doen. Geniet dit en stuur foto's van julle
skeppings. Dankie, juffrou Chantelle Gebhart
dat jy hierdie heerlike aktiwiteit met ons
Koester Karos-lesers deel. Nog idees HIER!!

Thursday, 30 July 2020

Tyd + lappies = oorspronklike kerspresente

Dankie, Karin, vir hierdie oulike idees
wat jy met ons deel.
Stuur gerus nog handwerkidees na die blog
vir inspirasie vir ons lesers. Lekker werk.

Monday, 27 July 2020

'n Fees vir die kinderoog

Is jou resepte al uitgedun en deurgetrap
tydens die grendeltyd? Klik
HIER vir
idees wat selfs die moeilikste etertjie sal
betower.  



Tuesday, 16 June 2020

Warm idees vir 'n koue dag!

'n Heerlike aktiwiteit om binnenshuis te doen. Geniet
dit en stuur foto's van julle Jeugdag-skeppings.
Dankie, juffrou Chantelle Gebhart dat jy hierdie
heerlike aktiwiteit met ons Koester Karos-lesers
deel. Nog idees HIER!!

Wednesday, 10 June 2020

'n Heerlike Riebie-uitdaging

Dankie, juffrou Chantelle Gebhart dat jy hierdie heerlike
aktiwiteit met ons Koester Karos-lesers deel.
Nog idees 
HIER!!

Monday, 8 June 2020

'n Heerlike Riebie-uitdaging

Dankie, juffrou Chantelle Gebhart dat jy hierdie heerlike
aktiwiteit met ons Koester Karos-lesers deel.
Ons plaas môre nog 'n uitdaging - hou die ruimte dop!
Nog idees
 HIER!!

Thursday, 28 May 2020

Friday, 22 May 2020

Kreatiewe blomme

Cupcakes op 'n Vrydagaand kan heeltemal
iets anders beteken as wat jy dink.
Kry nog wonderlike idees HIER!!!

Thursday, 21 May 2020

Koester Karos deel in die Riebies Callenge ...

Dankie, juffrou Chantelle Gebhart dat jy hierdie heerlike
aktiwiteit met ons Koester Karos-lesers deel.

Nog idees HIER!!  
Ons toetser van die blou klassie het die resep
vooraf vir ons getoets ... flatervry! Dankie, Luan! 

Spel speel-speel met drie boekies

Die spel van woorde was nog nooit
so maklik nie. Gaan loer 
HIER
vir nog slim idees.

Saturday, 16 May 2020

'n Handruiker vir ma

Trek die hande van die kinders af en
laat hulle 'n blomruiker maak.
Nog idees
HIER!!!

Tuesday, 7 April 2020

'n Boksoplossing is 'n kitsoplossing

Wat gemaak as die kleintjies na oupa en ouma verlang in hierdie grendeltyd of na sy maatjies by die skool of sommer net na SPUR se speelhoekie? Hoe verduidelik 'n mens vir 'n kleuter van 2 jaar wat Covid-19 is en dat die hele wêreld oor dieselfde kam geskeer word? Dis nie net hy wat by die huis moet bly nie.

Gelukkig vir Luan is hierdie probleem van hom in 'n kits (boks) opgelos. Oupa en ouma se huis, die skool, SPAR, SPUR en selfs juffrou se huis is binne "ryafstand". Al wat nodig is, is 'n boks en 'n hele paar karretjies en natuurlik genoeg petrol om al die "onwettige" kuiers te kan doen.

Gaan kyk hier na nog idees. (Idees vir tuisblykinders tydens Covid-19). Miskien is daar 'n splinternuwe idee wat vir vandag gebruik kan word. Geniet elke oomblik saam met jou kind(ers).     


Thursday, 26 March 2020

Tuisblykalender











Hier is die aktiwiteite vir 21 dae.
Ons gaan elke dag s'n herhaal om dit
makliker te maak.
Samestellers: Marietjie Steyn (NG Bloubergstrand)
en Bianca Botha (Groote Kerk)

Puffy Sidewalk Chalk

Kliek op die prent om te kan lees.
Hierdie is die ideale verfresep om kreatiewe kinders
te stimuleer en hulle idees op die proef te stel.