(geleen by Lizel van Niekerk Conradie )
1. ‘n Ma wat karring is ‘n ma wat omgee.
2. Daar gaan altyd iemand wees wat vra of jy reg is vir die eksamen. Niemand weet regtig wat die regte antwoord hierop is nie. Vermy hulle maar eerder.
3. Vermy ook mense wat heeltyd vra: “Wat gaan jy volgende jaar doen?” Dit is soos om op jou verjaardag te vra wat jy vir volgende jaar se verjaardag beplan.
4. Rekeningkundevraestelle is gemaak om nooit te balanseer nie.
5. Harde lekkers in ‘n eksamenlokaal is net so erg soos iemand wat heeltyd praat in ‘n fliek.
6. Een pen is te min, twee penne is veilig, tien penne is gretig.
7. Calculators sal heeljaar werk ... tot die dag van die eksamen. Koop ekstra batterye.
8. Eet iets voor die eksamen. ‘n Grommende maag is soos ‘n lastige kleurblind eks wat nie die blou merkies op whatsapp kan sien nie - dit hou nie op nie.
9. Dit is makliker om water in ‘n sif op te vang as om minute voor die eksamen nog nuwe dinge te probeer leer.
10. As jy ‘n break wil vat doen dit. Probeer iets te doen wat nie veel breinkrag vereis. Soos om die kat te kam.
Bonuswenk! Daar is twee tipe mense wat net op jou senuwees gaan werk: dié wat voor die tyd sê hulle het niks geleer nie (al kry hulle altyd volpunte vir die toets), en dié wat na die tyd al hul antwoorde vergelyk met ander mense se antwoorde. Vermy hulle.
Onthou: jy gaan fine wees!
BAIE VOORSPOED EN STERKTE MET DIE EKSAMEN !!!
(Krediet: DR OWEN)
Showing posts with label Wenke. Show all posts
Showing posts with label Wenke. Show all posts
Monday, 21 October 2024
Wednesday, 6 September 2023
Geskenke: Die 3-reël-geskenk
Oor so 3 maande is dit Kersfees en dit is die begin van kopkrap vir menige ouer. In hierdie ekonomiese tye is dit glad nie maklik om kop bo water te hou nie - wat nog te sê geskenke koop.Indien daar gelukkiges onder ons is, onthou dat daar drie dinge is waarna 'n ouer kan kyk: ietsie wat hulle nodig het, ietsie wat hulle kan aantrek, maar moet nooit vergeet om ietsie te koop wat hulle kan lees nie. 'n Mens vergeet so maklik om leesstof te koop.
Thursday, 1 December 2022
Donderdag: Dink daaroor ... so bietjie tong in die kies, maar ook tog waar
10 dinge wat elke matrikulant moet weet
(Deel met elke ouer en matrikulant!)
(Deel met elke ouer en matrikulant!)
‘n Ma wat karring is ‘n ma wat omgee
Daar gaan altyd iemand wees wat vra of jy reg is vir die eksamen.
Daar gaan altyd iemand wees wat vra of jy reg is vir die eksamen.
Niemand weet regtig wat die regte antwoord hierop is nie.
Vermy hulle maar eerder.
Vermy ook mense wat heeltyd vra “ wat gaan jy volgende jaar doen”.
Vermy ook mense wat heeltyd vra “ wat gaan jy volgende jaar doen”.
Dit is soos om op jou verjaardag te vra wat jy vir volgende jaar se verjaardag beplan.
Rekeningkundevraestelle is gemaak om nooit te balanseer nie.
Harde lekkers in ‘n eksamenlokaal is net so erg soos iemand wat heeltyd praat in ‘n fliek.
Een pen is te min, twee penne is veilig, tien penne is gretig.
Calculators sal heeljaar werk ... tot die dag van die eksamen. Koop ekstra batterye.

Eet iets voor die eksamen. ‘n Grommende maag is soos ‘n lastige kleurblind eks wat nie die blou merkies op whatsapp kan sien nie – dit hou nie op nie.
Dit is makliker om water in ‘n sif op te vang as om minute voor die eksamen nog nuwe dinge te probeer leer.
As jy ‘n break wil vat, doen dit. Probeer iets te doen wat nie veel breinkrag vereis. Soos om die kat te kam.
Bonuswenk! Daar is twee tipe mense wat net op jou senuwees gaan werk: dié wat voor die tyd sê hulle het niks geleer nie (al kry hulle altyd volpunte vir die toets), en die wat na die tyd al hul antwoorde vergelyk met ander mense se antwoorde. Vermy hulle.
Onthou: jy gaan fine wees!
[Geleen - https://algoagemeenskapskerk.com/2019/10/21/spesiaal-vir-ons-matrieks/]

Subscribe to:
Posts (Atom)