Showing posts with label e-kuiers. Show all posts
Showing posts with label e-kuiers. Show all posts

Saturday, 12 October 2024

56 000 e-besoeke


Koester Karos het die 56 000-kerf bereik. 'n  Koester Karos-dankie vir elkeen wat die blog so gereeld besoek. Stuur gerus idees en voorstelle in - ons luister graag. Dankie vir al die positiewe kommentaar wat sommer so padlangs gestuur word.

'n GROOT DANKIE aan elke medewerker wat só gereeld bydraes stuur. Julle sterk ons hande!
  • Katelyn Marais
  • Liz de Koker
  • Marguerite Pienaar
  • Portia Kgopodithata
  • Ruben (Binnekringjoernalis) 
  • Rosetta Venter
  • Valerie Kilian

Saturday, 20 July 2024

51 000 keer dankie vir die belangstelling


Die top 9 lande wat by Koester Karos die afgelope maand ingeloer het - duidelik is daar toevallige inloerders wat net die kleurprentjies verstaan, maar aan die ander kant is daar getroue lesers wat nie huiwer om kommentaar te stuur nie. Die kommentare help ons dat Koester Karos 'n aangename leeservaring bly. Leesvreugde aan elkeen - ons waardeer julle almal!

Thursday, 21 March 2024

43 000 besoeke


Sommer so stil-stil het Koester Karos die 43 000-kerf bereik. 'n Koester Karos-dankie vir elkeen wat die blog so gereeld besoek. Stuur gerus idees en voorstelle in - ons luister graag.

Friday, 2 February 2024

41 000 besoeke


Sommer so stil-stil het Koester Karos die 41 000-kerf bereik. 'n  Koester Karos-dankie vir elkeen wat die blog so gereeld besoek. Stuur gerus idees en voorstelle in - ons luister graag. 

Tuesday, 6 June 2023

26 000 keer dankie

26 000 e-kuiers
Die meeste e-lesers kom van hierdie lande.
Koester Karos word wyd gelees.
277 lesers 13:00 op 5 Junie 2023
573 lesers 24:00 op 5 Junie 2023
334 lesers 18:00 op 6 Junie 2023

Binne 2 dae het hierdie blog 'n 1000 besoeke gekry. Baie dankie aan elkeen wat kom inloer het. E-pos asseblief enige voorstelle aan aldawelman@gmail.com

Sunday, 4 June 2023

25 000 keer dankie

154 leser teen 13:00 vandag
Gister was daar 439 lesers

343 lesers teen 19:33 vanaand

409 lesers teen 22:00 vanaand

456 lesers teen 24:00 vanaand


Tuesday, 16 May 2023

Interessante statistiek na Moedersdag


Die gewildste bladsy is die handwerk vir die kleintjies ... 91 keer besoek.
Wat is die doel van die veldtog is 246 keer besoek.
Die twee Moedersdagwense is onderskeidelik 130 en 87 keer besoek.
(Klik op die prentjie om 'n duideliker beeld te kry.)

Lekker lees!

Wednesday, 10 August 2022

Dankie aan ons lesers wat ons so gereeld besoek.

 
10 Augustus 2022 - 101 lesers

6 Augustus 2022 - 129 lesers

4 Augustus 2022 - 107 lesers

Klik op die skermgreep om die statistiek duidelik te sien.