Kindersorg SA Noord-Kaap

Terug na HOME PAGE

KINDERSORG SA NOORD-KAAP

Kindersorg Suid-Afrika is 'n nie-regeringsorganisasie wat maatskaplikewerk-dienste in al nege provinsies lewer.  Die organisasie fokus op kinderbeskerming en die bemagtiging van gesinne as kerneenheid binne die gemeenskap.

Kindersorg SA Noord-Kaap het kantore op die volgende dorpe :-

  • Barkly-Wes
  • Delportshoop
  • Douglas
  • Fraserburg
  • Groblershoop
  • Keimoes
  • Kimberley
  • Niekerkshoop
  • Pampierstad
  • Sutherland



No comments:

Post a Comment