Keimoes se Amari-groep

                                                           Terug na HOME PAGE

Die Amari-groep is 'n stimuleringsgroep vir kinders met gestremdhede. In hiedie omgewing sien ons wonderwerke, seëninge en geskenke van God. Hier word die onmoontlike moontlik en sien ons in alles die hand van die Here.  

Daar is so baie ideale, soos om leerders volgens hul vermoëns toe te rus, om leerders praktiese werkvaardighede aan te leer, om leerders toe te rus om hulle plekkie in die son vol te staan, maar bowenal om hulle met liefde menswaardigheid te leer.

Hierdie oog-op-die-kind-projek is 'n geloofsprojek wat deur hartsmense aangepak word.

Klik HIER en HIER en HIER vir nog foto's.

   




Gaan loer gerus HIER na ons klein begin. 










In Keimoes het knipwerk, kleiwerk, kyk van prentjies en inkleur alles vir ons baie makliker geword, want ons is in die skool!






Klik HIER en HIER en HIER vir nog foto's.

No comments:

Post a Comment