Showing posts with label Christmas. Show all posts
Showing posts with label Christmas. Show all posts

Friday, 28 November 2025

Black Friday-pryse: net vandag en môre

Beperkte voorraad @ Black Friday-pryse!!


* Klein koekies teen 'n ongelooflike
R129,99 p/kg.

* Pasteitjies teen 'n bekostigbare 
R39,99 vir 6

Bestel nou dadelik hierdie lekkernye, betyds vir Kersfees, teen 
Black Friday-pryse!

WhatsApp-bestelling: 060 882 9291

Black Friday-pryse: net vandag en môre


Beperkte voorraad @ Black Friday-pryse!!

* Klein koekies teen 'n ongelooflike R129,99 p/kg.

* Pasteitjies teen 'n bekostigbare R39,99 vir 6 

Bestel nou dadelik hierdie lekkernye, betyds vir Kersfees, teen Black Friday-pryse!

WhatsApp-bestelling: 060 882 9291

Thursday, 27 November 2025

BLACK FRIDAY is hier! Bestel NOU!

Moenie hierdie Black Friday-aanbod deur 
jou vingers laat glip nie!! 


* Klein koekies teen 'n ongelooflike R130 p/kg.

* Pasteitjies teen 'n bekostigbare R40 vir 6 

Bestel nou dadelik hierdie lekkernye, betyds vir Kersfees, teen Black Friday-pryse!

WhatsApp-bestelling: 060 882 9291

Saturday, 22 November 2025

Koop jou kleinkoekies vir Kersfees NOU - moenie wag nie!!

Kom koop nou jou kleinkoekies vir Kersfees by 
Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum!


Come and choose from a variety of
Christmas cookies at
Christina Kiddie!!

Monday, 25 December 2023


Kersfees is 'n tyd van geskenke, liefde en omgee. Ons almal ervaar dit in oorvloed in hierdie tyd. Mense lag, gesels en is vriendelik. Die moeilike deel is om elke dag goed te doen, om te gee en vir jou medemens lief te wees en om daarna te streef om elke dag beter te wees as die vorige dag. Mense wat so lewe is gelukkiger mense. En gelukkige mense is ook gesonder mense. Ons redaksie se wens vir elke leser is om hierdie Kersfeesgevoel elke dag in 2024 uit te leef.

Merry Christmas


We told Santa you were good this year. Merry Christmas to you and enjoy your day!

Sunday, 25 December 2022

Kersboodskap

Mag ons hierdie Kersfees minder koop en meer weggee.
Mag ons hierdie Kersfees minder na skerms kyk en meer na mense.
Mag ons hierdie Kersfees minder skinder en meer waardering uitspreek.
Mag ons hierdie Kersfees minder slegsê en meer bid vir ons land.
Mag ons hierdie Kersfees minder motors verbyjaag en meer stoppe langs die pad maak.
Mag ons hierdie Kersfees minder dinge najaag en meer wag op God.
Mag ons hierdie Kersfees minder met ons familie baklei en meer oomblikke van saamwees koester.
Mag ons hierdie Kersfees minder veroordeel en meer voordeel van die twyfel gee.
Mag ons hierdie Kersfees minder eet en meer gaste oornooi.
Mag ons hierdie Kersfees minder bedien word en meer dien.
Mag ons hierdie Kersfees minder drink en meer van die lewe proe.
Mag ons hierdie Kersfees minder soek en meer ontvang.
Mag ons hierdie Kersfees minder vra en meer dankie sê.
Mag ons hierdie Kersfees minder uitsluit en meer innooi.
Mag ons hierdie Kersfees minders voornemens vir onsself maak en meer verbintenisse aan ander.
Mag ons hierdie Kersfees minder beplan en meer droom.
Mag ons hierdie Kersfees minder vermaak word en meer rus.
Mag ons hierdie Kersfees minder verlang en meer onthou.
Mag ons hierdie Kersfees minder eensaam en meer geliefd wees.
Mag ons hierdie Kersfees minder seker wees en meer glo.
Mag ons hierdie Kersfees minder wens en meer hoop.
Mag ons hierdie Kersfees minder geluk soek en meer liefde deel. Mag ons hierdie Kersfees minder praat en meer luister.
‘n Kersfeesboodskap – Tinus van Zyl [tinusvz@durbanvillegemeente.co.za]
[Geleen]

Saturday, 25 December 2021

Merry Christmas

Let's share this Christmas time together, let's make room in our hearts for Jesus to fill them with all his love. 

Monday, 28 December 2020

When the song of the angels is stilled ...

“When the song of the angels is stilled, when the star in the sky is gone,
when the kings and princes are home, when the shepherds are back with their flocks, the work of Christmas begins: to find the lost,
to heal the broken,
to feed the hungry,
to release the prisoner,
to rebuild the nations,
to bring peace among the people, to make music in the heart.”

Howard Thurman