Showing posts with label Sanparke. Show all posts
Showing posts with label Sanparke. Show all posts

Saturday, 14 September 2024

'n Heerlike dag by Mokala Nasionale Park

'n Heerlike dag in die hartjie van Mokala, so 70 km van Kimberley af. Dit was een van daardie onthoudae wat op die kalender gemerk gaan word. Die hoogtepunt was 'n heerlike piekniek in die veld. Hierdie was 'n voorreg wat nie almal beskore is nie. Dankie, Oom Charles en Tannie Raedun - julle is juwele!


Foto's: Christelle Hattingh