Showing posts with label Sekretaressedag. Show all posts
Showing posts with label Sekretaressedag. Show all posts
Wednesday, 2 September 2026
Wednesday, 4 September 2024
Nasionale sekretaressedag
Sekretaresses en administratiewe personeel is die stille helde en heldinne wat die werk se balle in die lug hou. Dankie aan almal wat 'n bydrae lewer om Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum se admin op datum te hou. Vandag betuig ons ons dankbaarheid. Hulle is die ruggraat van die werkplek en sonder hulle sou ons nie so vlot kon funksioneer nie.
Wednesday, 5 September 2018
Sekretaressedag!
'n Koester-dankie aan hierdie besondere mense wat ons werk soveel makliker maak. Ons waardeer julle en op hierdie dag wil ons graag vir julle blomme gee wat nie verwelk nie. Geniet die dag!
Subscribe to:
Posts (Atom)

