Terug na HOME PAGE
![]() |
| Dankie vir hierdie ongelooflike bydrae. Julle vrywilligers se waarde is ver bo korale. |
![]() |
| Die 92-jarige mev. Maria Pretorius het 40 truie geskenk. Hierdie merkwaardige dame bly in Minerva Gardens en stilsit bestaan nie in haar woordeskat nie. |
![]() |
| Besoek ons gerus op ons FB en raak betrokke, Ons haal ook so van tyd tot tyd die plaaslike koerante wat sorg dat ons breifamilie voortdurend uitbrei. |

















No comments:
Post a Comment