Showing posts with label Assistente. Show all posts
Showing posts with label Assistente. Show all posts

Wednesday, 19 August 2026

Statistiek: Mattewis hou 'n wakende oog oor die e-lesers


Mattewis: "Voordat iemand my weer beskuldig dat ek 
nie my werk doen nie, wil ek net die kykertal met julle deel. 
Daarna gaan ek 'n vinnige uiltjie tydens my etensuur knip, 
voordat ek weer katlewendig die res van die middag aanpak. 
Klik HIER en gaan kyk dat ons 5000 e-besoeke in 5 dae gehad het. 
Geen wonder ek is uitgepoot nie!"

Wednesday, 13 August 2025

KJSS se Vogue-modelle

Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum se assistente is gerat vir hul daaglikse take in hul nuwe uniforms. Ons is ongelooflik dankbaar teenoor Lotto en Elbrie wat gesorg het vir die modieuse dog praktiese uniforms. 

Foto's: Christelle Hattingh