Wednesday 3 July 2024

Rosetta se goeie wense:


Onthou die volgende:
Bly positief - daarom, hou jou met positiewe dinge besig!
Hou goeie moed - daarom, bemoedig mekaar!
Behou jou sin vir humor - daarom, geniet die mooi en vrolike en alles wat jou laat lag en glimlag!
Maar bowenal behou jou geloof - daarom, voed jou geloof deur die Here se Woord en gebed.
Seën vir jou!

No comments:

Post a Comment