Showing posts with label Uitdaging. Show all posts
Showing posts with label Uitdaging. Show all posts

Wednesday, 16 September 2026

Rosetta se Woensdag-wense

Mag die Here jou pad
vandag gelykmaak
en vir jou krag gee 
om elke uitdaging 
met 'n glimlag aan te pak! 

Friday, 23 January 2026

’๐—ก ๐—จ๐—œ๐—ง๐——๐—”๐—š๐—œ๐—ก๐—š ๐—”๐—”๐—ก ๐—˜๐—Ÿ๐—ž๐—˜ ๐—ฆ๐—ž๐—ข๐—ข๐—Ÿ ๐—œ๐—ก ๐—ฆ๐—จ๐—œ๐——-๐—”๐—™๐—ฅ๐—œ๐—ž๐—”

๐Ÿฎ๐Ÿฏ ๐—๐—”๐—ก๐—จ๐—”๐—ฅ๐—œ๐—˜ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ – ๐—–๐—œ๐—ฉ๐—ฉ๐—œ๐—˜ ๐——๐—”๐—š ๐—ฉ๐—œ๐—ฅ ๐——๐—ฅ๐—ข๐—ข๐—š๐—ง๐—˜๐—›๐—จ๐—Ÿ๐—ฃ
Ons wil ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฒ ๐—ฎ๐—ณ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ฝ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—ฏ๐—ฒ๐˜๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐—ป๐—ถ๐˜€. Nie met nog ’n fondsinsameling wat verbygaan nie. Maar met ๐—ฒ๐—ฒ๐—ป ๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜€๐—ฒ ๐—ผ๐—ฝ๐—ผ๐—ณ๐—ณ๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด wat ’n verskil maak.

๐Ÿ“… ๐™‘๐™๐™”๐˜ฟ๐˜ผ๐™‚ – 23 ๐™…๐˜ผ๐™‰๐™๐˜ผ๐™๐™„๐™€ 2026
๐™Š๐™ฃ๐™จ ๐™ฃ๐™ค๐™ค๐™ž ๐™š๐™ก๐™ ๐™š ๐™จ๐™ ๐™ค๐™ค๐™ก ๐™ž๐™ฃ ๐™Ž๐™ช๐™ž๐™™-๐˜ผ๐™›๐™ง๐™ž๐™ ๐™– ๐™ค๐™ข ๐™จ๐™–๐™–๐™ข ๐™ข๐™š๐™ฉ ๐™ค๐™ฃ๐™จ ’๐™ฃ ๐˜พ๐™ž๐™ซ๐™ซ๐™ž๐™š ๐˜ฟ๐™–๐™œ ๐™ฉ๐™š ๐™๐™ค๐™ช ๐™ฉ๐™š๐™ง ๐™ค๐™ฃ๐™™๐™š๐™ง๐™จ๐™ฉ๐™š๐™ช๐™ฃ๐™ž๐™ฃ๐™œ ๐™ซ๐™–๐™ฃ:
๐ŸŒพ๐Ÿ‘ง๐Ÿ‘ฆ ๐Ÿง‘‍๐ŸŒพ ๐˜ฟ๐™๐™Š๐™Š๐™‚๐™๐™€๐™ƒ๐™๐™‡๐™‹ ๐ŸŒพ๐Ÿ‘ง๐Ÿ‘ฆ ๐Ÿง‘‍๐ŸŒพ 

Een dag.
Een keuse.
Een gemeenskap wat sรช: “๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ฆ๐—œ๐—˜๐—ก ๐—๐—จ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—˜”

Laat leerders hul skooldrag verruil vir civvies.
Laat elke rand, elke muntstuk, elke bydrae ’n boodskap wees van hoop.
Nie oor hoeveel jy gee nie – maar ๐—ฑ๐—ฎ๐˜ ๐—ท๐˜† ๐—ด๐—ฒ๐—ฒ.

๐— ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ธ๐—ผ๐—บ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ด๐—ถ๐—ป๐—ด ๐Ÿ‘‡
๐—ข๐—ป๐˜€ ๐˜„๐—ถ๐—น ๐—ต๐—ฒ̂ ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—น๐—ฒ ๐—บ๐—ผ๐—ฒ๐˜ ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—น๐—ฒ ๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ด. ๐—˜๐—ก ๐—ท๐˜† ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—น๐—ฒ๐—ฒ๐˜€ ๐—บ๐—ผ๐—ฒ๐˜ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐˜€๐—ธ๐—ผ๐—ผ๐—น ๐˜‚๐—ถ๐˜๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ด!

๐Ÿซ Jou skool neem deel
๐Ÿ“ฃ Julle daag ’n ander skool uit
๐Ÿค Hoop versprei van dorp tot dorp, provinsie tot provinsie

Wanneer jou skool die uitdaging aanvaar, stuur ’n e-pos na: ๐—ฎ๐—ฑ๐—บ๐—ถ๐—ป@๐—ฑ๐—ฟ๐—ผ๐—ผ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ต๐˜‚๐—น๐—ฝ.๐—ฐ๐—ผ.๐˜‡๐—ฎ

Ons stuur vir julle ’n “๐—–๐—ต๐—ฎ๐—น๐—น๐—ฒ๐—ป๐—ด๐—ฒ ๐—”๐—ฐ๐—ฐ๐—ฒ๐—ฝ๐˜๐—ฒ๐—ฑ” Sertifikaat –
’n simbool dat julle skool opgestaan het vir hoop, medemenslikheid en Suid-Afrika.

Hierdie gaan nie net oor boere nie.
Dit gaan oor waardes.
Dit gaan oor saamstaan.
Dit gaan oor om vir ons kinders te wys dat ons nie wegkyk as ander swaarkry nie.

๐Ÿ’› Kry jou skool betrokke.
๐Ÿ’› Kry jou gemeenskap betrokke.
๐Ÿ’› Word deel van ’n beweging van hoop.

Wie aanvaar die uitdaging?
Tag jou skool.
Daag ’n ander skool uit.
En laat ons saam 2026 begin met harte wat gee.

Droogtehulp met Burre Burger NPC
๐ŸŒพ Hoop waar dit die droogste is.

Sunday, 3 August 2025

Gedig: Oudleerder van die Pionierskool in Worcester

Hy, die boom in die middel van die tuin,
       'n verbode vrug beslis.
  Goed, kennis swaai aan sy takke,
  maar die kwaad kom dieper tot rus. 

       Job se geduld diรฉ het hy baie,
  maar ook Jona se hardkoppigheid geรซrf.
Soos Salomo spreek hy woorde van wysheid,
  maar die roet het aan sy tent begin kerf.

       'n Simson is hy wanneer Filistyne toesak, 
  maar tog ook sy swakheid voor Delila betuig.
Wanneer die rooi see van depressie hom laat versuip
       is dit Faroa wat in sy pompkamers juig.

In sy moedersbuik het die waters geswyg
       oor den รฉรฉn gebrek aan den vlees:
       'n blinde van ouds diรฉ is hy nou.

* Rochelle Louw

* Drie gedigte van Rochelle Louw, 'n graad 12-skolier van die Pionierskool, is ingestuur vir die Afrikaanse woordfees 2001 poรซsie-kompetisie vir hoรซrskoolleerders.

Sy het die derde prys verower in hierdie kategorie. Sy het haar gedigte saam met ander skrywers en digters, voor 'n groot gehoor voorgelees in braille. Behalwe vir haar natuurlike poรซtiese talent, is dit voorwaar merkwaardig dat sy binne 'n kort tydperk braille kon bemeester.

Haar optrede was met selfvertroue en oortuiging. Pionierskool is baie trots op haar! Rochelle het erkenning van alkante gekry (ondert andere ook belangstelling van 'n joernalis van die tydskrif "Insig").
  
[Bron: InFokus, Nuus van die Instituut vir Blindes, Augustus 2001]