Handwerk vir kleintjies: Kersversierings

Terug na HOME PAGE


Ons het so 'n paar gedagtes op die internet gaan leen, sodat ledige handjies oor hierdie grendeltyd besig kan bly. Met dié dat daar sprake is van geen vakansie vir die res van die jaar nie, is hierdie miskien die beste tyd om solank aan kersgeskenke te werk. Gaan maak gerus ook 'n draai by ons ander "Handwerk"-bladsye.

Handwerk vir kleintjies: Inkleurprente

Handwerk vir kleintjies: Boekmerke

Handwerk vir kleintjies: Biddende hande

Handwerk vir kleintjies: Bekostigbaar en maklik

In plaas van 'n kersboom, versier liewer jou kamer
se vensterbank met hierdie treffende figuurtjies. 



As daar nie genoeg plek op jou vensterbank is nie,
onthou, jy kan altyd jou kersversiering teen die venster
aanbring. 


No comments:

Post a Comment