Showing posts with label Kuiergaste. Show all posts
Showing posts with label Kuiergaste. Show all posts
Monday, 13 July 2026
Saturday, 12 October 2024
56 000 e-besoeke
Koester Karos het die 56 000-kerf bereik. 'n Koester Karos-dankie vir elkeen wat die blog so gereeld besoek. Stuur gerus idees en voorstelle in - ons luister graag. Dankie vir al die positiewe kommentaar wat sommer so padlangs gestuur word.
'n GROOT DANKIE aan elke medewerker wat só gereeld bydraes stuur. Julle sterk ons hande!
- Katelyn Marais
- Liz de Koker
- Marguerite Pienaar
- Portia Kgopodithata
- Ruben (Binnekringjoernalis)
- Rosetta Venter
- Valerie Kilian
Labels:
Besoekers,
e-besoeke,
e-kuiers,
Katelyn Marais,
Kuiergaste,
Kykertal,
Lesers,
Liz de Koker,
Marguerite Pienaar,
Portia Kgopodithata,
Readers,
Rosetta Venter,
Valerie Kilian,
Visitors,
Waardering
Saturday, 20 July 2024
51 000 keer dankie vir die belangstelling
Die top 9 lande wat by Koester Karos die afgelope maand ingeloer het - duidelik is daar toevallige inloerders wat net die kleurprentjies verstaan, maar aan die ander kant is daar getroue lesers wat nie huiwer om kommentaar te stuur nie. Die kommentare help ons dat Koester Karos 'n aangename leeservaring bly. Leesvreugde aan elkeen - ons waardeer julle almal!
Sunday, 16 June 2024
Monday, 10 June 2024
Monday, 20 May 2024
Thursday, 21 March 2024
43 000 besoeke
Friday, 2 February 2024
41 000 besoeke
Sommer so stil-stil het Koester Karos die 41 000-kerf bereik. 'n Koester Karos-dankie vir elkeen wat die blog so gereeld besoek. Stuur gerus idees en voorstelle in - ons luister graag.
Saturday, 23 May 2020
Saturday, 25 April 2020
Dankie vir 6000 virtuele kuiergaste!
![]() |
| 6000 keer dankie dat julle sulke getroue kuiergaste is. Onthou, ons is net 'n knoppie druk ver van julle. Lekker lees! |
Tuesday, 24 March 2020
Subscribe to:
Posts (Atom)















