Friday 28 June 2024

Besoekers by Kinder- en Jeugsorgsentrum


Timney Greyling en Ben Burger, twee finaliste van Mnr. en Mej. Diamantveld, het Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum Vrydagoggend verras met 'n vinnige inloer.

'n Christina Kiddie-dankie vir die klere wat julle ingesamel het en by die kantoor kom aflewer het. Alle voorspoed en sterkte met julle uitreikaksies vorentoe.

No comments:

Post a Comment