Saturday, 19 July 2025

Agter die skerms: vlytige vingers besig met voorbereiding vir Mandela-dag


Vlytige vingers het 'n heerlike ontspannende kreatiewe oggend in die kombuis deurgebring, besig om kolwyntjies te versier vir Mandela-dag. Die lekkerste van versiering is die bakke en lepels wat na die tyd 'n soetigheid in die mond laat!

No comments:

Post a Comment