Hoe lank was Petrus?
Tot hy skoon is.* Raaisel 2:
Hoeveel diere het Moses is die ark geneem?
Hoeveel diere het Moses is die ark geneem?
Noag was in die ark en nie Moses nie.
* Raaisel 3:
Wie het nooit sy huis verlaat nie?
Kajafas, die hoëpriester.Wie het nooit sy huis verlaat nie?
* Raaisel 4:
Wie was die eerste man in die Bybel wat geskeer het?
Kaleb. (Of was dit nou Kaallip?)Wie was die eerste man in die Bybel wat geskeer het?

No comments:
Post a Comment