Dankie, Helpende Hand dat julle met jul Helpjag-projek, altyd vir Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum onthou.
Julle gesindheid, uitreik en vrygewigheid maak van die wêreld 'n beter plek. Dankie dat julle hartspore los. Hartspore sit 'n glimlag op die ontvangers se gesig en gee vlerke aan die woord HOOP.
No comments:
Post a Comment