Saturday, 23 May 2026

Market for Charity: Die oplossing vir jou pa se geskenk - sien jou daar!

Waar?
McGregor Museum
Atlasstraat, Herlear, Kimberley, 8301

Wanneer?
6 Junie 2026
09:00-14:00

Wat?
'n Liefdadigheidsmark

Fondse gaan vir Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum.

Onthou: Vadersdag is 21 Junie 2026

Spesiale en baie mooi geskenke vir manlief, 
pa en oupa.
Navrae: 084 395 7297

No comments:

Post a Comment