Vraag: Hoekom het die Oreo tandarts toe gegaan?
Antwoord: Omdat hy sy vulsel verloor het.
Raaisel 1:
Vraag: Wat gebeur as Koos van der Merwe van die skip afval?
Antwoord: Hy breek die seespieël.
Raaisel 1:
Vraag: Wat gebeur as Koos van der Merwe van die skip afval?
Antwoord: Hy breek die seespieël.
Raaisel 1:
Vraag: Wat het 'n kop en 'n stert, maar geen lyf nie?
Vraag: Wat het 'n kop en 'n stert, maar geen lyf nie?
Antwoord: 'n Muntstuk
Raaisel 1:
Vraag: Oordags vreet hulle rou vleis, maar snags lê hulle oopbek.Antwoord: 'n Paar skoene

No comments:
Post a Comment