Landswyd het mense dié afgelope week 'n groen strikkie vir bewusmaking gedra. Dit simboliseer dat die draer omgee vir kinders, slagoffers van geweld en dat hulle d.m.v. hierdie strikkie die gemeenskap bewus wil maak van kinders se regte en die veiligheidsmaatreëls om hulle te beskerm.
Die groen strikkie is 'n simbool van hoop, ondersteuning en HNK se verbintenis om hierdie boodskap uit te dra tot die beskerming van elke kind. Kom ons reik uit en gee beskermende liefde.
Kyk gerus na die pragtige video HIER om hulle entoesiasme te hoor. Saam is hulle trots groen!!




No comments:
Post a Comment