Waar?
09:00-14:00
McGregor Museum
Atlasstraat, Herlear, Kimberley, 8301Wanneer?
6 Junie 202609:00-14:00
Wat?
'n LiefdadigheidsmarkFondse gaan vir Christina Kiddie Kinder- en Jeugsorgsentrum.
Onthou: Vadersdag is 21 Junie 2026
Spesiale en baie mooi geskenke vir manlief,
pa en oupa.
Navrae: 084 395 7297

No comments:
Post a Comment