Tuesday, 2 June 2026

Eksamensterkte!!


Aan al die maats wat eksamen skryf, mag julle die kalmte ervaar, om net jou beste te lewer.  
Leer hard, maar bid ook hard.
VOOR jy skryf, dink aan die HERE, TERWYL jy skryf, sal Hy aan JOU dink.
Ons wens julle alle sterkte en voorspoed toe!!!

No comments:

Post a Comment