Koester Karos
Koester ons kosbare kinders!
Wednesday, 21 January 2026
Rosetta se Woensdag-wense
JY is baie spesiaal,
en ek wil vir jou sê:
GOD het jou lief,
omdat HY jou geskape het.
GOD laat seer- en swaarkry toe,
sodat ons lesse kan leer.
Geniet die lewe voluit.
Dis my gebed vir jou.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment