Wednesday, 14 January 2026

Rosetta se Woensdag-wense

Mag die pad nooit vir jou te steil word nie, 
mag die sonskyn jou aangesig koester, 
mag die reën saggies op jou velde daal. 
Mag God jou in Sy holte van Sy hand hou:
vandag, môre en altyd.

No comments:

Post a Comment