Koester Karos
Koester ons kosbare kinders!
Saturday, 15 February 2025
Ruben-humor: Diereraaisels
* Waarheen gaan die meeste hoenders as hulle doodgaan?
Oond toe.
* Wat noem jy 'n hoender sonder vere?
Aandete
* 'n Hoender is die enigste dier wat 'n mens eet voordat hy gebore is en nadat hy dood is.
* Hoekom kan 'n volstruis nie vlieg nie?
Hy het nie 'n vlieglisensie nie.
No comments:
Post a Comment
Newer Post
Older Post
Home
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment