Saturday, 15 February 2025

Baie geluk met jou verjaardag, Ruben!

4 comments:

  1. Baie geluk Ruben. Mag dit n geseënde jaar wees. Dankie vir die groot verskil wat hy in al die maats se lewens maak. Jy is sommer n bielie. Geniet die dag en die lekker koek, jong. Baie liefde

    ReplyDelete
  2. Ag dankie, Anoniem. Sulke mooi wense laat my hart sommer vinniger klop. Ek ag myself gelukkig om in die maand van liefde te kan verjaar. Vreugde!

    ReplyDelete
  3. Baie geluk met jou verjaardag, Ruben. Jy is sommer 'n rondomwonderhond. Ek hoop jy het 'n baie aangename dag gehad. Ek wens graag vir jou vele goeie jare toe. Kyk mooi na die kinders by jou huis, en sorg dat Tommie in jou voetspore volg.

    ReplyDelete
  4. Dankie, Henry, vir my mooi verjaardagwense. Ek gaan probeer om my taak tot die beste van my vermoë te doen. Vreugde vir jou!

    ReplyDelete