Friday, 6 December 2024

Ruben-humor: Diereraaisels

* Wat is wit en swart, vol hare en lê in die hoek, katswink geslaan.
'n Kat wat 'n muis met 'n swart gordel in karate probeer vang het.

* Wat is groot en grys en het trane in sy oë?
'n Olifant wat uie skil.

* Wat speel 40 olifante in 'n telefoonhokkie?
Squash    

* Wat is bruin, plat en vol stof en lê in die middel van die pad?
'n Beer wat hom grootmeneer met 'n olifant gehou het.

No comments:

Post a Comment