* Weet jy hoe om 'n vuur te pak? Vra jou pa/oom/meneer as julle volgende keer gaan braai of jy die vuur kan pak.
* Skerp jou kennis van geskiedenis op, al hou nie daarvan nie. Google net wie die uitvinders is van 'n spesifieke item en hoe dit gebeur het en jy sal verbaas wees oor hoe interessant dit is. 'n Voorbeeld: Wie het die eerste uitveër gemaak? Wat is die oudste tydskryf op aarde? Hoe verskil vakansies in verskillende lande en hoekom?
* Leer hoe om die grassnyer te gebruik en ook sommer om die randte mooi te knip.
* Leer om 'n paar klimtoltoertjies te doen.
* Kan jy jou eie klere stryk? Leer hoe om te stryk voordat jy eendag jou eie nes gaan skrop.
* Leer om 'n paar klimtoltoertjies te doen.
* Kan jy jou eie klere stryk? Leer hoe om te stryk voordat jy eendag jou eie nes gaan skrop.
* Leer om 'n landkaart te lees, al is daar tegnologiese hulpmiddels. Nie almal kan 'n landkaart, selfs 'n stadskaart lees nie.

No comments:
Post a Comment