Die storie van die Coca-Cola blikkie:
Hierdie stukkie goeie nuus is ter nagedagtenis aan Abrie de Bruin. Abrie is op 16.07.79 gebore en oorlede 28.02.92. Hy was maar 13 jaar oud toe hy deur 'n motoris doodgery is. 'n Dag voor sy tragiese dood, het hy die volgende nota op sy lessenaar gelaat:
Hoeveel Coca-Cola's het jy al gedrink en nooit eers gewonder hoekom die blikkie rooi is nie?
Wel hier is die storie:
"Die rooi stel die bloed van Jesus voor.
Die swart strepies is die sonde wat jy doen.
Die wit is reinheid, wanneer jy jou sonde bely dan word jy rein."
Coca-Cola staan vir die volgende:
C-Come
O-on
C-children
A-Accept
C-Christ
O-our
L-Lord
A-Amen
Die woorde Coke staan vir:
C-Christus
O-ons
K-Koning
E-Ewig

Agterop is daar 340 ml - in Klaagliedere 3:40 staan daar dat jy jou tot die Here moet bekeer.
As jy dit doen, dan gooi jy jou sondes weg soos die mannetjie agterop. Dan is jy 'n koningskind. Dit word voorgestel deur die kroon. En as jy nog twyfel of jou sondes vergewe is, dan kyk jy na die SABS-handelsmerk. Dit is jou waarborg. Wanneer die blikkie toe is en jy skud dit en maak dit dan oop, dan kook hy oor - so is dit ook as jy tot bekering kom; dit borrel binne in jou."

Hierdie was die laaste woorde van 'n jong kind wat Jesus in alles raakgesien het.
Mag jy vandag God se genade en liefde ervaar
en dit met ander deel.
No comments:
Post a Comment