Iemand wat alles weet, nie bang is om dit vir die wêreld te vertel nie, maar nie genoeg kennis het om eksamen te skryf nie.
* Wat is die definisie van 'n kalender?
'n Kaart wat jy volg om by Kersfees uit te kom.
* Wat is die definisie van 'n hond?
'n Vel vol blaf.
* Wat is die definisie van selfvertroue?
Dit is as jy jou Huisgenoot-blokkiesraaisel met pen invul.
No comments:
Post a Comment