'n Hartlike goeiemôre aan elke opvoeder, admin beampte en ondersteuningspersoneellid by die vier skole en een kleuterskool waar Chrsitina Kiddie se kinders ingeskryf is. Môre is Wêreld-Onderwysersdag en al die moeite en die ekstra myle wat geloop word, word raakgesien en waardeer.
Chrsitina Kiddie sê vandag DANKIE met 'n choc chip-koekie en 'n hartsboodskap vir alle onderwysers:
Wat jy by die leerders in jou klas los is meer as net jou woorde - dit is wat jy doen en wie jy is!
No comments:
Post a Comment