Friday, 2 June 2023
A huge THANK YOU and a bear hug!!!
Tuesday, 30 May 2023
CHILD PROTECTION WEEK
Monday, 29 May 2023
National Child Protection Week
How do you celebrate child protection week?
Everyone is encouraged to wear a green ribbon during Child Protection Week. The Green Ribbon demonstrates your commitment and support to protecting the rights of children. This Green Ribbon was adopted by the National Child Protection Committee in 2004 and means: To protect a child.
What are two biggest threats to children in South Africa?
The legacy of violence and extreme inequality from South Africa's past is compounded by high poverty and unemployment in the present. This combination places many children at risk of domestic violence, substance abuse, sexual abuse and neglect. The scale of violence in South Africa alone is deeply worrying.
How can we solve violence in schools?
6 Things You Can Do to Prevent Violence in Your School Community
- Talk to Your Children. ...
- Set Clear Rules and Limits for Your Children. ...
- Know the Warning Signs. ...
- Don't Be Afraid to Parent; Know When to Intervene. ...
- Stay Involved in Your Child's School. ...
- Join Your PTA or a Violence Prevention Coalition.
The Department of Social Development has a pilot a 24-hour call centre dedicated to provide support and counselling to victims of gender-based violence:
The toll-free number to call is 0800 428 428 (0800 GBV GBV) to speak to a social worker for assistance and counselling.
You can also get help at:
Child Welfare South Africa: 0861 4 CHILD (24453) / 011 452-4110 / e-mail: info@childwelfaresa.org.za
The Two Zebras
Along a beautiful enchanted river path, two zebras walk side by side, enjoying the fresh air and tranquillity of each moment.
They are best friends and have been for many years. Both have taken a different lifestyle approach to the main zebra herd, and choose instead to seek enlightenment.
The path twists a turns matching the river it’s following until it comes to a crossing point. It is here our two zebras must cross the river, wading through the current to the other side.
As they start taking their zebra socks and shoes off, suddenly a lion jumps out from the bushes beside them!
“Excuse me,” asks the Lion politely, “but I’m terribly frightened of the water and fast flowing current, would one of you be able to carry me across.”
Without thought or hesitation one of the zebras tells the lion to climb on his back, and hold on tight. With shoes and socks in one hand and a lion on one of the zebra’s backs, the three wade across the river to the safety of the other side.
The lion thanks the zebra and disappears into the undergrowth. The two zebras look at each other for a moment, then carry on wandering along the path, in silence. Once again enjoying the tranquility of each moment.
It turned out that one of our zebra wasn’t enjoying the moment at all. The zebra who hadn’t picked up the lion was beginning to get himself quite worked up about something. Muttering under his breath as they walked, and the more he muttered under his breath, the more he was getting worked up.
Finally he broke the silence, it was too much for him to bare any longer: “Why did you pick that lion up and allow it to climb on your back, are you insane?” He demanded: “Lions eat us for breakfast, lunch and dinner! What were you thinking?” He raged further.
“Brother,” the second zebra calmly replied, “this happened many many miles back, it was I who carried the lion on my back and it was I who placed him down on the other side, over an hour ago. So why, brother, are you still carrying the lion with you?
Moral of The Story:
Thursday, 25 May 2023
Wednesday, 17 May 2023
Simba, onthou wie jy is...
2012-08-07
Jonathan Jansen
BAIE dankie vir die uitnodiging om by jul witjas-seremonie te praat. As derdejaar-dokters in opleiding staan julle aan die vooraand van diens in een van die opwindendste beroepe. Ek kom ook uit een van die hulpprofessies, onderwys, en net soos maatskaplike werkers en verpleegkundiges het ons nie beroepe gekies om ryk te word nie; maar om ’n verskil te maak in die lewe van diegene wat ons dien.
Gister het ek een van die staatshospitale in die township besoek om die hoofde van kliniese dienste te ontmoet. Hulle het klinies depressief gelyk. Hulle werk hard en ten spyte van baie probleme met personeelvoorsiening, toerusting en veiligheid streef hulle daarna om ’n uitstekende diens aan die armste mense in die land te bied. Maar hulle het opgehou om hul werk te geniet en dus is die eerste les wat ek met julle wil deel, dat julle nooit die vreugde moet verloor nie.
Een van die grootste probleme in Suid-Afrika is dat ons vergeet het hoe om te lag. Ons is heeltemal te ernstig en ons neem ons lawaaierige politici heeltemal te ernstig op. Lag maak gesond en gee perspektief. En lag neem jou ver buite die grense van jou onmiddellike probleme.Soek daagliks na die wonderlike dinge in die hospitaal wat jou inspireer: die optimisme van siek kinders, grasie van ’n ouer pasiënt en die wonderwerke van tegnologie. Daar is baie om voor dankbaar te wees. Onthou jy is een van ’n handvol jong mense wat by die universiteit met die beste kliniese opleiding in die land sal gradueer.
My derde les kom uit my gunsteling-toneel in The Lion King. Simba is mismoedig, ’n uitgewekene uit die koninkryk, en vaderloos sedert die dood van sy pa. Hongersnood bedreig die gebied wanneer die droogte voortduur. Skielik verskyn ’n droombeeld van sy pa, Mufasa, in ’n waterpoel. Die Koning van die Leeus uiter die woorde wat my elke keer dat ek dit hoor, ontroer: “Simba, onthou wie jy is.”
Want jy is nie ’n gewone werker nie. Jy is die volmaakte vakman. Jy staan tussen lewe en dood, gesondheid en siekte, heelword en gebrokenheid.
Ons weet wat die vlak van diens in ons staatshospitale is. Die kultuur van die openbare sektor gaan dreig om jou te oorweldig, om jou genot en passie te vernietig. Maar ek glo in teenkulturele leierskap; die soort leierskap wat die oormag konfronteer en daarbo uitstyg.
Moenie soos die vaal mure van jou hospitaal word nie en moet nooit swig voor die negatiwiteit en slagoffersindroom van mense wat al te lank daar is nie. Omring jouself met diegene wat optimisties is en vasberade is om ’n verskil te maak.
Want jy is nie ’n slagoffer nie; jy kan ’n verskil maak in ons openbare gesondheidstelsel met jou kliniese vaardighede, jou persoonlike passie en jou gevoel vir die mediese beroep. Voorspoed, my jong dokters, gaan verander die wêreld.
• Prof. Jansen, rektor van die Universiteit van die Vrystaat, het derdejaar- mediese studente
aan Kovsies toegespreek.
[Volksblad]
Tuesday, 16 May 2023
Sunday, 14 May 2023
The wide spectrum of mothering
To those who lost a child this year – we mourn with you
To those who are in the trenches with little ones every day and wear the badge of food stain – we appreciate you
To those who experienced loss through miscarriage, failed adoptions, or running away — we mourn with you
To those who walk the hard path of infertility, fraught with pokes, prods, tears, and disappointment — we walk with you. Forgive us when we say foolish things. We don’t mean to make this harder than it is.
To those who are foster moms, mentor moms, and spiritual moms – we need you.
To those who have warm and close relationships with your children – we celebrate with you.
To those who have disappointment, heart ache, and distance with your children – we sit with you.
To those who lost their mothers this year – we grieve with you.
To those who experienced abuse at the hands of your own mother – we acknowledge your experience.
To those who lived through driving tests, medical tests, and the overall testing of motherhood – we are better for having you in our midst.
To those who have aborted children – we remember them and you on this day.
To those who are single and long to be married and mothering your own children – we mourn that life has not turned out the way you longed for it to be.
To those who stepparent – we walk with you on these complex paths.
To those who envisioned lavishing love on grandchildren, yet that dream is not to be – we grieve with you.
To those who will have emptier nests in the upcoming year – we grieve and rejoice with you.
To those who placed children up for adoption – we commend you for your selflessness and remember how you hold that child in your heart.
And to those who are pregnant with new life, both expected and surprising – we anticipate with you.
This Mother’s Day, we walk with you. Mothering is not for the faint of heart and we have real warriors in our midst. We remember you.
– Amy Young
Saturday, 13 May 2023
A Prayer for Mothers
Friday, 7 April 2023
Gedeelde laste is draagbaar
Wednesday, 8 March 2023
International Women’s Day 2023
Every year March 8 is celebrated as International Women's Day. It is the perfect day to talk about the amazing contribution of women in society and how they continue to thrive even in difficult circumstances. On the occasion, you can make ladies in your life feel extra loved and special by sending out wishes for them.
You should never let your fears prevent you from doing what you know is right. Never bend your head. Always hold it high. Look the world straight in the face. Happy International Women’s Day 2021!
Wednesday, 18 January 2023
Geroep om te dien: Elementêre opleiding op 20 jaar
Tuesday, 10 January 2023
2023-skoolwense aan al die leerders
Terug by die skool, kan julle al julle vriende sien, wat julle nie gedurende die vakansie gesien het nie. Julle kan nuwe vriende maak en 'n nuwe buitemuurs probeer, maar elkeen van julle moet ook oor jou houding teenoor skool dink. Hoe gaan jy hierdie skooljaar aanpak??
Onthou, skool het die potensiaal om jou te verander en in die beste JY te ontwikkel. Iemand wat diep spore in die gemeenskap en in die wêreld sal kan trap. Dan kan jy eendag terugkom na jou dorpie in die warm droë NK en as motiveerder en mentor vir die gesigte voor jou vertel dat jy ook eens op 'n tyd daar gesit het waar hulle nou sit.
'n Skool kan jou help bou aan jou karakter. Dit kan vir jou help om rigting in jou lewe te kry. Gryp dit met passie aan en geniet elke oomblik.
'n Heerlike skooljaar vir elkeen van julle.
Sunday, 1 January 2023
2023-seënwense vir jou
- Nuwe geleenthede vanaf Januarie
- Opregte liefde in Februarie
- Hope vreugde in Maart
- Oneindige lag in April
- Mooiste herinneringe in Mei
- Eindelose hoop in Junie
- Snoesig gekoester saam met jou geliefdes in Julie
- Deursettingsvermoë in Augustus
- Nuwe hoop en verwondering in September
- Oorvloedige seën in Oktober
- Rustigheid in November
- Dankbaarheid in Desember
Mag dié jaar jou heel gelukkigste ooit wees
Sunday, 25 December 2022
Kersboodskap
Mag ons hierdie Kersfees minder koop en meer weggee.Mag ons hierdie Kersfees minder na skerms kyk en meer na mense.
Mag ons hierdie Kersfees minder skinder en meer waardering uitspreek.
Mag ons hierdie Kersfees minder slegsê en meer bid vir ons land.
Mag ons hierdie Kersfees minder motors verbyjaag en meer stoppe langs die pad maak.
Mag ons hierdie Kersfees minder dinge najaag en meer wag op God.
Mag ons hierdie Kersfees minder met ons familie baklei en meer oomblikke van saamwees koester.
Mag ons hierdie Kersfees minder veroordeel en meer voordeel van die twyfel gee.
Mag ons hierdie Kersfees minder eet en meer gaste oornooi.
Mag ons hierdie Kersfees minder bedien word en meer dien.
Mag ons hierdie Kersfees minder drink en meer van die lewe proe.
Mag ons hierdie Kersfees minder soek en meer ontvang.
Mag ons hierdie Kersfees minder vra en meer dankie sê.
Mag ons hierdie Kersfees minder uitsluit en meer innooi.
Mag ons hierdie Kersfees minders voornemens vir onsself maak en meer verbintenisse aan ander.
Mag ons hierdie Kersfees minder beplan en meer droom.
Mag ons hierdie Kersfees minder vermaak word en meer rus.
Mag ons hierdie Kersfees minder verlang en meer onthou.
Mag ons hierdie Kersfees minder eensaam en meer geliefd wees.
Mag ons hierdie Kersfees minder seker wees en meer glo.
Mag ons hierdie Kersfees minder wens en meer hoop.
Mag ons hierdie Kersfees minder geluk soek en meer liefde deel. Mag ons hierdie Kersfees minder praat en meer luister.
‘n Kersfeesboodskap – Tinus van Zyl [tinusvz@durbanvillegemeente.co.za]
[Geleen]
Sunday, 18 December 2022
Feesdrukkies vir die Goudvelders
'n Spesiale dank aan Karin Herbst (van Riebeeckstad) en haar vriendinne wat elke jaar tyd en geld spandeer om kinderharte en oumaharte bly te maak. Dankie vir die boks vol glase - dit is werklik handig met opleiding en uitreike. Dankie vir die innoverende Kersgeskenkies vir die kersmark, skryfbehoeftes, boekies wat vir die kleuters herwin is deur Portia Kgopodithata en haar niggie van Pampierstad. Vele hande maak baie harte bly. Mag julle 'n geseënde 2023 hê en moenie van ons vergeet in die nuwe jaar nie.
Tuesday, 13 December 2022
Thursday, 1 December 2022
Donderdag: Dink daaroor ... so bietjie tong in die kies, maar ook tog waar
(Deel met elke ouer en matrikulant!)
Daar gaan altyd iemand wees wat vra of jy reg is vir die eksamen.
Vermy ook mense wat heeltyd vra “ wat gaan jy volgende jaar doen”.
Rekeningkundevraestelle is gemaak om nooit te balanseer nie.
Harde lekkers in ‘n eksamenlokaal is net so erg soos iemand wat heeltyd praat in ‘n fliek.
Een pen is te min, twee penne is veilig, tien penne is gretig.
Calculators sal heeljaar werk ... tot die dag van die eksamen. Koop ekstra batterye.
Dit is makliker om water in ‘n sif op te vang as om minute voor die eksamen nog nuwe dinge te probeer leer.
As jy ‘n break wil vat, doen dit. Probeer iets te doen wat nie veel breinkrag vereis. Soos om die kat te kam.
Bonuswenk! Daar is twee tipe mense wat net op jou senuwees gaan werk: dié wat voor die tyd sê hulle het niks geleer nie (al kry hulle altyd volpunte vir die toets), en die wat na die tyd al hul antwoorde vergelyk met ander mense se antwoorde. Vermy hulle.
Onthou: jy gaan fine wees!
[Geleen - https://algoagemeenskapskerk.com/2019/10/21/spesiaal-vir-ons-matrieks/]
Wednesday, 30 November 2022
Loving God, as I begin this time of exams,
to perform to the best of my ability.
Help me to study with dedication and vigour.
Grant me silence
Let me sleep peacefully at night,
Be with me, gentle God, during these days.
Undoubtedly, there will be moments
Please sustain me, Holy One.
Guide me during times of trouble.
Help me be satisfied with the work I have done,
Amen.









