Maats, ek weet julle is al moeg vir al ouma Annie se raaisels. Maar ek besef dis eintlik 'n skat wat verlore sal gaan, as ons dit nie êrens opteken nie. Ouma Stompie en ouma Annie het een Saterdagmiddag by ons hier in Kimberley kom kuier en daar hoor ek toe nog 'n klomp raaisels ... so uit die perd se bek.
Wat het 'n nek, maar geen kop nie.
Antwoord: 'n Bottel
Antwoord: 'n Bottel
* Raaisel 2:
Wat breek jy as jy my naam noem?Antwoord: Stilte
* Raaisel 3:
Wat het een oog, maar kan nie sien nie?Antwoord: 'n Naald
* Raaisel 4:
Antwoord: Een. Daarna is sy maag nie meer leeg nie!

No comments:
Post a Comment