Wednesday 20 May 2020

Die tegniek lê in die sit ...

Luan Herbst demonstreer hier vir Koester Karos se lesers
hoe 'n mens sommer "papierballe" kan gebruik om die
bottelmonster te voer. Al wat jy nodig het, is 'n leë
plastiese bottel waarin 'n groot gat gesny word
(versiering opsioneel - maar tog 'n lekker aktiwiteit)
en dan moet die "balle"  in die bottel gegooi word.
'n Heerlike tydverdryf teen minimale koste.
Nog idees
HIER!!

No comments:

Post a Comment