Thursday 23 April 2020

Wat maak 'n mens in 2020 met net EEN sokkie??? MASKERS!!!

'n Sokkiemasker. Klik HIER
Almal van ons weet dat daar amper weekliks 'n sokkie sonder 'n maat uit die wasmasjien kom. Gebruik daardie sokkie deesdae as 'n maklike masker. Kyk gerus na die twee video's en besluit self.

Die kous sonder maat, is nou die beste maskerraad.
(Vir diegene wat nog die liedjie "Die lappop" onthou.)
'n Sokkiemaskerpatroon. Klik HIER 

No comments:

Post a Comment