|
Foto's: Christelle Hattingh |
Die kinders van Gariep is aktief besig om deur hulle vakansieprogram te werk. Stap was vandag op hulle program. En dit het hulle sommer met oorgawe gedoen. Buiten die feit dat hulle 'n bietjie oefeninge doen en ook energie verbrand, het hulle vandag 'n stapmaat gehad, by name me. Christelle Hattingh. Dit het die stap sommer dubbel so lekker gemaak, want stories en grappies word deel van elke tree.
Gariep-woongebied is 60 km van Groblershoop af op pad na Upington.
Nog
foto's hier.
No comments:
Post a Comment