Monday 3 June 2019

Uitreik uit die Vrystaat!

Saterdagmiddag het 'n bakkie uit die Vrystaat
met heerlike skatte voor die kantore stilgehou.
Baie herwinbare artikels vir besige handjies
en kreatiewe breine is afgelaai.

Mevv. Alda Welman en Marie Moses sit hand by
met die aflaaiery!

No comments:

Post a Comment