Tuesday 25 June 2019

Die 2,8m-trek in die rigting van Upington ...

Christelle Hattingh het hierdie week die pad gevat met 'n klomp noodsaaklikhede wat sy op 'n bakkie en 'n 2,8m-sleepwa gelaai het. Laaier, bestuurder, koerier en maatskaplike werkster - 'n-alles-in-een-mens. Stopplekke langs die pad was Gariep, Groblershoop en Keimoes. Die dae is te kort en die hande te min om orals uit te kom.

Nog foto's hier.   

No comments:

Post a Comment