Ek wil nou nie spog nie, my ouma Annie en ouboet Ruben sal my dadelik oor die vingers tik of liewer oor my pote, maar my resepte is só gewild, dit moet beslis tot ons leserstal bydra. Dankie vir elkeen van julle wat so getrou ons blog besoek. Julle is sterre! Hou gerus hierdie spasie dop - my resepte vir die jongklomp gaan 'n treffer wees. Ek probeer nog die heuning-om-die-mond-tegniek met ouma Annie oor daardie resepte.

No comments:
Post a Comment