Baie dankie dat Tannie altyd na ons geluister het en vir ons omgegee het. Ons gaan Tannie mis. Sterkte vir die nuwe hoofstuk in Tannie se lewe.
Baie voorspoed en alles van die beste! Ons is lief vir Tannie.
Groete.
Die kinders van Kiddies
Foto's: Christelle Hattingh




No comments:
Post a Comment