Antwoord: Want hy het gedop!
* Vraag: Wat noem 'n mens klein hanswors?
Antwoord: 'n Klein nar
* Juffrou: Hoekom het jy nie jou huiswerk gedoen nie?
Jannie: Want ek het regtig vergeet, Juffrou!
Juffrou: Hoekom het jy nie sommer vanoggend vergeet om skool toe te kom nie?
Jannie: Want my ma het my wakker gemaak vir skool.

No comments:
Post a Comment