Thursday, 1 October 2026

Bottels vol liefde

Hierdie is die ideale lentedag-, verjaardag-, en einde-van- die-jaar-present wat jy vir iemand kan gee. Die ontvanger bêre die boodskap op die bottel in sy of haar hart en herkou gereeld daaraan en die soetigheid in die bottel - is elke koutjie werd.   

35 boodskapbottels met koekies vol liefde het gister hul weg gevind na die een wat dit bestel het.

Hierdie "soet" presente is op bestelling beskikbaar. Moenie te lank wag nie! 

Bestellings kan via WA geplaas word:
Christelle 060 882 9291
DANKIE vir die ondersteuning!!

No comments:

Post a Comment