Vraag: Twee wit perde gaan heen, twee bruin perde kom terug. Wat is dit?
Antwoord: Twee brode wat in die oond gebak word.
* Raaisels 2
Vraag: Wat het sleutels maar geen slotte nie.
Antwoord: 'n Klavier
* Raaisels 3
Vraag: Wat was was, voordat was was was?
Antwoord: ‘n Kers!
* Raaisels 2
Vraag: Wat het sleutels maar geen slotte nie.
Antwoord: 'n Klavier
* Raaisels 3
Vraag: Wat was was, voordat was was was?
Antwoord: ‘n Kers!
* Raaisels 4
Hierdie is my ouma Annie se gunsteling, want niemand kon dit nog ooit regraai nie.
Vraag: ‘n Mier loop ‘n myl in ‘n uur. Hoeveel pitte het ‘n pôpô?
Antwoord: ‘n Piesang die grootte van 'n waatlemoen
